| Modulekode | ODL 482 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Toepassing van professionele vaardighede binne alle kontekste (primêre, sekondêre en tersiêre gesondheidskontekste. Privaatpraktyk- en besigheidsbestuur. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | ODL 310, 320, 381, 382 |
| Kontaktyd | 112 praktiese sessies |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App